Willie en die Wenspan klub
Laai die aansluitingsvorm >>HIER<< af
Wat kry klublede?
- Aansluitings DVD (eenmalig)
- 1x Geskenkie per maand
- 4x Bybellessies op een DVD per maand
- Afslag op partytjies op ons Perdeplaas
- Gratis kinderkamp
Waaroor gaan die Bybellessies?
- Lekker sing
- Geestelike groei
- Gehoorsaamheid
- Liefde
- Geloof
- Morele waardes
- Positiewe opbou
- Saam bid
- Bybelvers memorisering
Hoeveel kos dit?
Ledegeld is slegs R140 per maand.
Addisionele kinders is R20 elk.
Posgeld is ingesluit.
Bankbesonderhede
Rekening naam: W. Pretorius
Bank: ABSA
Tipe rekening: Spaar
Nommer: 9277614427
Takkode: 632005
Gebruik asseblief die kind se naam as verwysing en stuur bewys van betaling.