Wat is die aanslag
Home CD's Raak betrokke Kontak ons Kampe Foto Album Prentjies Wat is die aanslag Wat bied Willie? Hoe lyk optredes?

 

 Wat is die aanslag teen ons jeug?  

 

Daaglikse berriggewing in die media oorweldig ons met 'n toename van:

* Dwelmmisbruik

* Drankmisbruik

* Satanisme

* Selfmoordpogings en vele meer... onder ons kinders en jongmense.

Wat is die oplossing?

Willie netwerk met bestaande en nuwe organisasies, wat alreeds by skole betrokke is. 

Om opvolgwerk te doen, beplan Willie om sy klubaktiwiteite verder uit te brei wat alreeds 

vier jaar gelede begin is. Die doel van die Willie en die Wenspan klub is om interaksie 

met die kinders te behou en so geestelike groei te bevorder.