Raak betrokke
Home CD's Raak betrokke Kontak ons Kampe Foto Album Prentjies Wat is die aanslag Wat bied Willie? Hoe lyk optredes?

 

 

Hoe kan jy betrokke raak?

Om die Groot opdrag te kan uitvoer, het Willie sy beroep opgegee om voltyds hierdie 

dinamiese kinderbediening te ontwikkel. Hy het egter vinnig besef dat die roeping

te groot vir hom alleen is en gee mense nou die geleentheid om op die 

volgende wyses deel van hierdie wenspan te wees.

  1. Gebed vir Willie en sy gesin

  2. Gebed vir die skoolkinders

   Ondersteuning:

  1. Borge vir behoeftige kinders 

  2. Kinders wat nie Kampe kan bywoon nie a.g.v. finansies.

  3. Voedingskema vir behoeftige kinders.

 

VIR ONDERSTEUNING, KLIEK HIER

REKENING BESONDERHEDE

Willie Pretorius

ABSA Ben Swartstraat

Takkode:334645 

Rek. no. 1001103705