Optredes / Performances

Willie toer nie met `n groep kinders nie, hy gebruik die kinders wat voor hom is en nooi hulle per ouderdom om saam met hom op die verhoog te kom sing en so is elke kind betrokke en spesiaal.

Optredes vir 2020

Van / From Tot / To Waar / Where
9 Februarie      NG Kerk Meyerton
15 Maart   Kerk sonder mure
2 April  7 April Weskaap skole
13 April  16 April Kroonstad kinderweek
27April 30April Bloemfontein skole
3 Mei   Winburg Christen Sentrum
6 Mei 8 Mei Burgersfort en Steelpoort skole
21 Mei   Springbokkie kleuterskool
Kliek hier om 'n optrede te reël