Raak betrokke / Become involved

Hoe kan jy betrokke raak?

Om die Groot opdrag te kan uitvoer, het Willie sy beroep opgegee om voltyds hierdie dinamiese kinderbediening te ontwikkel. Hy het egter vinnig besef dat die roeping te groot vir hom alleen is en gee mense nou die geleentheid om op die volgende wyses deel van hierdie wenspan te wees.

  1. Gebed vir Willie en sy gesin
  2. Gebed vir die skoolkinders

Ondersteuning:

  1. Borge vir behoeftige kinders
  2. Kinders wat nie Kampe kan bywoon nie a.g.v. finansies.
  3. Voedingskema vir behoeftige kinders.
Vir ondersteuning, kliek hier

Rekening besonderhede

Willie Pretorius
ABSA
Spaar rekening
Takkode: 632005
Rek. no. 9277 6144 27
Verwysing: Jou naam

Faks nommer: 0866 555 487