Kamp Inligting / Camp Information


Beste ouer

Dit is met groot opgewondenheid dat ons u kin nooi na ons verskeie kampe.

Die kampe sal fokus op die Bybel en hoe almal geestelik kan groei.

Die kamperreine is verwyder van die besige stad lewe en sorg sodoende vir n rustige atmosfeer waar u kind die natuur op sy beste kan ondervind.

Ons bid en glo dat elke kind geraak sal word en n spesiale manier en kan terugkeer huistoe as n veranderde mense.

Dear parent

It is with great excitement that we invite your child to the various camps.

The camp will focus on the Bible and how everyone can grow spiritually.

The Camping sites are away from the hustle and bustle of city life, giving a relaxed atmosphere where your child can enjoy nature at its best.

We pray and trust that every single child will be touched in a very special way, returning home, a changed person.

Belangrike inligting

Die kampe vind plaas op Oom Willie en Tannie Heidi se Perdeplaas (padkaart aangeheg).

U is verantwoordelik daarvoor om self u kind by  die terrein te besorg. Dit is naby aan Pretoria en bespaar buskostes.

'n Spesiale konsert sal gehou word vir die ouers - 
Willie en die Wenspan 
CD's sal beskikbaar wees).

Kostes:

Kampe beloop R 280 -00 per kind.

Betalings word gedoen by die kamp.

Registreer asb. by Willie vir: 

Naweek / Vakansie Kampe

Sel: 082 578 1224

Please invite a friend. There is a place for everyone

Bring saam:

  • Slaapsak, kleinkussing, of laken en duvet
  • Klein matrassie
  • Eetgerei
  • Flits en batterye
  • Gemaklike klere, swemklere, handdoek, "sunblock", hoed, gemaklike stapskoene
  • Bybel, pen en notaboek
  • Pennesakkie met kleurpotlode, skêr en gom
  • Sakgeld
  • Toiletware, tandeborsel, waslap, seep, borsel
  • Medikasie, Waar nodig

Algemeen:

Alle Items verpak in 'n kompakte sportsak

Geen radio, walkman, ens.

Etes:

Alle etes word voorsien en is ingesluit in die prys.


Nooi asseblief 'n maatjie saam. Daar is plek vir almal!